This site requires javascript  (it's disabled in your browser)

Don't know how to enable it? click here

JUIG! Tydskrif is Suid-Afrika se vernaamste en mees invloedryke Christen-tydskrif.

Ons het ten doel om God te verheerlik deur Christene in te lig en van ’n Bybelse wêreldbeskouing te voorsien.

Elke uitgawe van die tydskrif bevat artikels, onderhoude, getuienisse, preke, kompetisies en goeie, waardevolle inhoud vir die gesin.

JUIG! is ’n interkerklike publikasie wat die hele liggaam van Christus dien.

Normal cover price: R39.50
Frequency: 11 issues per year
Gedrukte weergawe 

.
Bepalings en voorwaardes: Hierdie aanbod is geldig to 30 Julie 2021
- Die volgende drukopsie is slegs van toepassing op intekenare met 'n Suid-Afrikaanse adres.
- Asseblief laat tyd toe vir verwerking en aflewering



scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 349.00 11 South Africa (print edition) 20
Digitale weergawe 
scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 299.00 11 Digital 31