Lééf met hart en siel is ‘n tydskrif vir gelowige vroue wat die mooi in die lewe geniet.
Ons glo in die belangrikheid van balans — om tyd te maak vir God, jouself en ander. Ons vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om te lééf - met hart & siel.